Wynkwatryn

Wynkwatryn

Cabernet se donker bloed
Kan soms die skugter muse voed
Sodat daar dalk ‘n vers verskyn
Van lief en leed en bittersoet.

©vuurklip

 

This entry was posted in gedigte, poësie, poetry. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *