Limericks

‘n Aktivis met die naam Pieter
Is van elke opmars ‘n genieter
–  Tot die bokhael hom raak
–  Op ‘n plek was saak maak
En nou werk sy ding soos ‘n gieter!